Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Alreeds op 10 maande betree Jack volwassenheid, so ook sy sussie, Janice. Hy gaan nou kos vir mán nodig hê en Janice vir ’n koningin. Royal Canin Jack Russell Adult sal in hulle voedselbehoeftes voorsien.

Royal Canin Jack Russel Adult

R 621
wasR 653StoorR 32

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 62 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 62 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 12. Sien ons lojaliteitsprogram

Jack Russell-terriërs is lewendig, intelligent en vriendelike diere. Hulle was oorspronklik ’n jaghonderas, maar het vinnig 'n gewilde gesinstroeteldier geword. Die gespierde, stewige lyfies met die sterk kake het spesiale voedingsbehoeftes. Jack Russells het ook problematiese velle. Hierdie resep is geformuleer met omega 3 vetsure en komkommerkruid-olie vir ’n glansende pels. Die verhoogde proteïen-inhoud sal sy spierkrag handhaaf en hom ’n lewenskragtigheidsinspuiting gee (sou hy ooit een nodig hê…).