Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Het jy geweet dat jou goedgeaarde volwasse Golden Retriever ouer as 15 maande, met sy pragtige pels maklik ongewenste gewig kan aansit en geneig is tot velinfeksies? Royal Canin se navorsing toon dat sekere voedingstowwe help om die Golden Retriever se pels blink te hou en sy lyf in 'n uitstekende kondisie, terwyl dit die vel versterk. Hierdie hondekos sal nie net jou familiehond versadig hou nie, maar sal ook sorg dat hy in goeie gesondheid is.

Royal Canin Golden Retriever Adult

R 889
wasR 936StoorR 47

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 88 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 88 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Die Golden Retriever is van nature ’n gelukkige hond, dus sal iets soos ’n velinfeksie maklik by jou kan verbygaan, omdat hy nie sommer daaroor sal kla nie. Royal Canin Golden Retriever Adult vir honde ouer as 15 maande, is verryk met komkommerkruid-olie en geformuleer om die vel te versterk sodat die pels gesond kan wees. Die hondepil se aangepasde kalorie-inhoud help jou hond om sy ideale gewig te handhaaf en bevat bestanddele wat gerig is op hartgesondheid.