Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Om jou volwasse Franse bulhond se liggaam in tiptop kondisie te hou, gee haar Royal Canin French Bulldog Adult – dis ’n volledige dieet vir honde ouer as een jaar.

Royal Canin French Bulldog Adult

R 305
wasR 322StoorR 17

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 30 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 30 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 6. Sien ons lojaliteitsprogram

Dit wat belangrik is in ’n Franse bulhond se dieet, is om haar spiermassa te handhaaf. French Bulldog Adult van Royal Canin het al die voedingswaarde om dit te kan regkry en ’n optimale proteïeninhoud van 26%. Voeg hierby die L-karnitien en visolies en haar vel sal gesond en sonder irritasie wees. Die pilletjie is ontwerp sodat ’n Franse bulhond dit maklik kan optel en kou. Dit sal gissing in die ingewande verminder – die oorsaak van daardie onwelriekende winde – en klaarspeel met enige verteringsongeruimdhede.