Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

’n Amerikaanse of Engelse spanjoelhondjie moet ideaalgesproke ’n dieet volg wat sy gewig beheer – selfs as ‘n kleinhondjie onder ‘n jaar. Hulle is geneig om vinnig gewig aan te sit en dit plaas druk op hulle hartspier. Die L-karnitien in die formule help om vet te verbrand. 

Royal Canin Cocker Junior

R 310
wasR 327StoorR 17

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 31 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 31 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 6. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 62 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Behalwe vir gewigsbeheer, onderhou Royal Canin se Cocker Junior ook hulle vel- en oorgesondheid en sal ook toesien dat hulle hare blink, omdat dit met komkommerkruid-olie verryk is. Die pilletjies beloof maklike vertering en ’n goeie flora-balans in die maag. Die formule bevat prebiotika en antioksidante vir optimale en gesonde ontwikkeling en groei.