Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As jou klein Chuhuahua'tjie (tot en met 8 maande) Royal Canin se Chihuahua-formule eet, tel drie dinge in sy guns: lekker-lekker-lekkerte (hulle het al fiemies van baie jongs af, maar vir hierdie pil kan hulle net nie nee sê nie); die spesiale pilgrootte; en dan laastens die eksklusiewe voedingsinhoud. 

Royal Canin Chihuahua Junior

R 174
wasR 183StoorR 9

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 17 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 17 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 35 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

’n Chihuahua-baba kan nie goed ruik nie en die intense geure en smake in Royal Canin se resep sal sy smaakkliere prikkel en sy aptyt aanwakker. Elke hondepilletjie bevat goeie proteïene, vitamiene, minerale en al die voedingswaardes om jou klein hondjie te help om ’n gesonde volwasse hond te word. Chihuahua Junior onderdruk slegte stoelgangreuke en
-volume. Dit help ook jou klein hondjie se natuurlike weerstand aan en is só gevorm dat jou hondjie die pilletjie maklik kan optel en kou.