Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Chihuahua’s kan baie fiemies hê, dis vir seker. Wel, julle hoef nie meer deur ‘n maaltyd te stoei nie – voer haar net Royal Canin Chihuahua Adult vir volwasse honde ouer as 8 maande. 

Royal Canin Chihuahua Adult

R 305
wasR 321StoorR 16

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 30 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 30 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 6. Sien ons lojaliteitsprogram

PetHero beveel Royal Canin se Chihuahua-pille aan, met spesifieke geure en smake waarvoor jou fiemievriend eenvoudig nie haar neus kan optrek nie. Die rasspesifieke pilgrootte is ook ’n pluspunt. Die formule help vertering aan en verhoed sterk stoelgangreuke – jippediedoe – met goeie vesel en hoë gehalte-koolhidrate en proteïene wat maklik verteerbaar is. Royal Canin beloof ook minder tandbederf en beter mondhigiëne.