Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dis belangrik om jou Bokser se hartgesondheid van kleins af dop te hou. Boksers is bekend vir hartkwale, al kom hulle so sterk, lewendig en aktief voor. Begin deur jou hond die regte voeding te gee, wat sy gesondheid sal ondersteun: Royal Canin Boxer Junior vir klein hondjies tot en met 15 maande oud.

Royal Canin Boxer Junior

R 910
wasR 958StoorR 48

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 91 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 91 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie Royal Canin-hondepil sal nie jou Bokser se maag omkrap nie en bevorder maklike vertering, sowel as goeie dermflora. Dit sal jou klein Boksertjie help om gesonde spiere en gewrigte te ontwikkel – dis belangrik, want jou volwasse Bokser kan nogal hard op sy gewrigte wees. Jou klein Boksertjie se groot hart het ook spesiale aandag nodig en sy unieke kopvorm is die rede vir sy interessante en unieke eettegniek. Royal Canin het dit alles in ag geneem toe hulle die Boxer Junior met verhoogte proteïeninhoud ontwikkel het. Die L-karnitien in die resep sal ook jou klein Boksertjie se liggaamskondisie op vorm hou en sy weerstand aanhelp.