Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Big Ben, jou Bokserhond is baie aktief en lewendig, maar hy kan hartprobleme ontwikkel as daar nie aan sy dieetvereistes voldoen word nie. Boksers is bekend daarvoor dat hulle aan hartkwale kan ly en as gevolg van hulle aktiewe aard, is hulle gewrigte ook onder druk. Gelukkig is Royal Canin Boxer Adult die resultaat van deeglike rasspesifieke navorsing en dit sal jou hond help om optimaal gesond te wees – beskikbaar net hier aanlyn by PetHero.

Royal Canin Boxer Adult

R 889
wasR 936StoorR 47

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 88 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 88 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie hondepil is ontwerp vir Bokserhonde ouer as 15 maande en dit beloof spierbehoud, gewrigbeskerming, hartspierondersteuning en die beste voedingswaarde. Royal Canin het ook Big Ben se unieke kopvorm, met die kort gesig en onderbyt, in ag geneem toe hulle die vorm en tekstuur van die pil ontwerp het. Het jy geweet jou Bokser hou daarvan om eers sy kos te suig voor hy dit eet? En het jy geweet dat alle groot honde, soos ook die Bokser, se maag  nogal gevoelig is? Hulle vind vertering moeiliker as die kleiner rasse. Royal Canin het al hierdie dinge in ag geneem en dis waarom die pil so suksesvol is. Hierdie volledige dieet bevat L-karnitien, tourien, EPS en DHS vir optimale gesondheid en goeie hartfunksie. Die antioksidante in die formule bevorder ’n langer lewe.