Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jou volwasse Beagle-jaghond kan net voordeel trek uit hierdie rasspesifieke kos wat geformuleer is om te help dat jou troeteldier sy ideale liggaamsgewig behou. Royal Canin Beagle Adult is veselryk om jou hond se voedselinname te vertraag en hom aan te moedig om deeglik te kou, in plaas van om die kos teen ’n hoë tempo te verslind en so onnodig gewig op te tel. 

Royal Canin Beagle Adult

R 889
wasR 936StoorR 47

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 164 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 164 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 33. Sien ons lojaliteitsprogram

As jou Beagle ouer as een jaar is, het hy niks meer as Royal Canin Beagle Adult-hondekos vir ’n gebalanseerde, volledige dieet nodig nie. Beagles is aktiewe honde wat baie oefening nodig het, omdat hulle andersins maklik gewig aansit. Die veselinhoud in elke hondepil moedig hulle aan om te kou en dis ook goed vir hulle tandhigiëne. Die formule ondersteun gesonde bene en gewrigte en die hondepil is so ontwerp dat die vorm en tekstuur dit maklik vir jou Beagle maak om die pil op te tel en te eet.