Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jou Yorkie verdien die beste en Royal Canin Yorkshire Terrier Adult is die ideale voeding vir enige Yorkie ouer as 10 maande

Royal Canin Yorkshire Terrier Adult

R 621
wasR 653StoorR 32

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 62 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 62 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 12. Sien ons lojaliteitsprogram

Haar lang hare is ’n Yorkshire terriër se trots. Royal Canin Yorkshire Terrier Adult het dit in ag geneem toe hulle hierdie kos geformuleer het. Dit word deur omega 3 en 6 verryk, sowel as komkommerkruid-olie en biotien. Die samestelling is al wat jou Yorkie ooit nodig sal hê vir gesonde, pragtige hare. Selfs al het jou Yorkie fiemies, sal sy nie nee sê vir hierdie smaaklike hondepille nie. Met ander woorde, die koningin van jou huis is uitgesorteer. Wat selfs beter is, is dat haar tande versorg word deur die kalsiumbindende middels wat plaakvorming verminder.