Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Royal Canin Labrador Retriever dien as ’n volronde, gebalanseerde dieet wat vir volwasse labradors en retrievers, ouer as 15 maande, aanbeveel word.

Royal Canin Labrador Retriever

R 889
wasR 936StoorR 47

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 88 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 88 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Woefels, jou labrador, is nie die enigste een van sy ras wat ’n neiging het om te veel gewig aan te sit nie. Hierdie ras het ’n volledige dieet nodig wat hom fiks en gesond sal hou. Royal Canin Labrador Retriever is jou beste maat se voedingspasmaat. Die resep het sy kalorie-inhoud aangepas om so jou hond se ideale gewig te help bereik en behou. Die hondepil is spesifiek soos ’n oliebol gevorm (met ’n gat in die middel), sodat Woefels homself nie ooreet nie. Labradors vind die formule en tekstuur aangenaam en dit ondersteun die gesondheid van hulle gewrigte en bene. ’n Maerder hond sorg vir minder druk op sy gewrigte en die DHS in sy kos, tesame met die glukosamien, kondroitien, omega 3 en komkommerkruid-olie wat sy kos verryk, sal jou hond gesond hou. Die bestanddele in die hondepil bevorder ook die vel se gesondheid en sorg vir ’n blink, gesonde pels.