Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die Sfinks is ’n interessante ras – hulle het nie hare nie en daarom hou hulle nie daarvan om aan die weerselemente blootgestel te wees nie. Hulle vermy koue, hitte en reën en bly eerder binne. Hulle het 'n aktiewe metabolisme om hulle liggaamstemperatuur te beheer. Royal Canin Feline Sphynx Adult is al wat jou volwasse Sfinks nodig het. 

Royal Canin Feline Sphynx Adult

R 248
wasR 262StoorR 14

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 24 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 24 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram

Sfinkskatte benodig ’n hoë-energie dieet met ’n formule wat hulle hartfunksie ondersteun en gesonde vel sal verseker. Royal Canin het ’n pasklaar oplossing vir jou Sfinks se voeding. Hierdie ras word nie te dikwels gesien nie, want hulle skuil binne omdat hulle haarlose velle sukkel met blootstelling aan die weerselemente. Dit ten spyte, is hulle lewendig en speels en hou selfs daarvan om met honde te sosialiseer. Hulle vinnige metabolisme onderhou hulle liggaamstemperatuur en daarom word ’n energieryke dieet voorgeskryf.

Koop Royal Canin Sphynx droëkos wat allerhande goeie goed bevat soos komkommerkruid-olie, biotien, vitamien A, omega 3 en 6 vetsure en sink vir ’n gesonde vel. Die taurien en L-karnitien in die katkos bevorder hartgesondheid. Die kos bevat 23% meer vet as ander katkos, omdat hierdie kaal kat meer energie as ander rasse nodig het.