Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die Siamees se maer, gespierde liggaamsvorm onderskei hom van ander katte en is baie aantreklik. Volwasse Siamese katte ouer as 1 jaar het die regte voeding nodig om hulle pragtige lywe te handhaaf. Royal Canin Feline Siamese Adult is die voor-die-hand-liggende keuse.

Royal Canin Feline Siamese Adult

R 435
wasR 458StoorR 23

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 43 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 43 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram

Siamese katte het verskeie uitdagings en Royal Canin is hiervan bewus. Siamese gaan besoek die veearts bykans net om twee redes: tandkwale of verteringsprobleme. Die Siamees het ook ’n atipiese kaak, wat beteken dis baie nou. Al hierdie probleme word met Royal Canin se Siamese volwasse katkos aangespreek. Die vorm van die Saffier 12-katpil help die kat om sy voedsel teen ’n rustiger pas te eet.