Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die sagmoedige reus wat sing wanneer sy miaau – dis jou Bess. Maine Coon-katjies het ’n baie lang groeifase en oor die afgelope 15 maande het jy haar gesien groei - jy't haar beslis ’n guns gedoen om vir haar Royal Canin Feline Kitten Maine Coon 36 vanaf 3 maande oud te gee. Sy het geleidelik gegroei en is nou amper ’n gesonde volwasse kat, met gesonde gewrigte en ’n sterk immuunstelsel. Hierdie formule is spesifiek vir Maine Coon-katjies tussen 3 en 15 maande ontwikkel en is ook geskik vir dragtige Maine Coon-katte of mamma Maine Coons met suigelinge. 

Royal Canin Feline Kitten Maine Coon 36

R 259
wasR 273StoorR 14

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 40 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 40 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 8. Sien ons lojaliteitsprogram

Die Maine Coon is die grootste opregte katras en glo dit of nie, hulle is mal oor water! Haar groot beenstruktuur mag jou dalk aan ’n wilde kat laat dink, maar agter die groot lyf skuil ’n sagte hart. Die aangepaste voeding van Kitten Maine 36 dra by tot die ontwikkeling van jou katjie se sterk beenstruktuur. Dit bevat kalsium, fosfor en vitamien D, asook ander gevorderde bestanddele om gesonde gewrigte te verseker. Die spesifieke katpil word Malachite 9 genoem en sal jou Maine Coon-katjie help om gesonde tande te hê. Die pil is geskik vir die Maine Coon se groter kaak. Dragtige Maine Coon-katte of mammas met suigelinge sal ook groot baat vind met hierdie formule.