Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Wat jy nie geweet het nie, is dat jou Persiese skoonheid haar sysagte pels elke paar uur spa-behandeling gee. Om te sê sy’s effe narsisties, is eufimisties. Haar skoonheidsroetine duur dikwels meer as 30 ure per week. Die resultaat kan voorspel word: gereelde haarbolvorming. As jy haar op ’n dieet sit wat kan help om haarbolvorming te verminder, sal sy jou ewig dankbaar wees. Royal Canin Feline Adult Persian 30 is die volledige antwoord op jou volwasse Persiese kat (ouer as 'n jaar) se voedings- en skoonheidsbehoeftes. 

Royal Canin Feline Adult Persian 30

R 435
wasR 458StoorR 23

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 91 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 91 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 87 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

’n Persiese kat kan jou met haar skoonheid verlei en wat haar uiterlike versorging betref, is sy perfeksionisties. Het jy geweet dat Persiese katte 'n unieke dik pels het wat tot 20 cm lank kan word en in meer as 300 kleurskakerings voorkom? Selfversorging is deel van hulle daaglikse skoonheidsroetine en te danke aan Royal Canin Persian Cat kan sy haar pels lek soveel as wat sy wil, sonder om te veel haarbolle op te bring. Die essensiële vetsure in die formule sal sorg dat haar vel en pels pragtig lyk en blink, want die resep bevat Beauty Shine Complex om daardie sysagte gevoel te behou. Die spesiaal gevormde katpil, genaamd Amandel 11, is maklik om met die onderkant van die Persiese kat se tong op te tel en dit verteer ook maklik. ’n Persiese kat het ’n sensitiewe urienweg, daarom kry hulle maklik urienstene. Royal Canin se kos vir Persiese katte sal haar aanmoedig om meer vloeistof te drink, sodat dit haar urine kan verdun en sy 'n gesonder urienwegstelsel kan hê.