Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Ja, dis waar, daar bestaan ’n eksklusiewe dieet vir volwasse Britse korthaarkatte ouer as 12 maande. Maar hoekom dan, wil jy weet. Want, hierdie sjarmante teddiebeerkat het ’n groot, adellike lyf wat spiere en gewrigte vereis wat onder druk kan funksioneer. Hy’t ook net die regte voeding nodig vir optimale liggaamskondisie. Royal Canin British Shorthair Adult moet te alle tye in jou spens wees as jou troeteldier ’n Britse korthaar is. 

Royal Canin Feline Adult British Shorthair 34

R 435
wasR 458StoorR 23

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 43 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 43 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie volledige Royal Canin-dieet ondersteun nie net gesonde hartfunksie nie, dit beskerm ook jou kat se gewrigte en verbeter sy tandhigiëne. Sy kort hare is dig en wanneer jy  hom optel, kan jy hom net nie ophou karnuffel nie. Hierdie kat is stil en geduldig en bring rustigheid na ’n huishouding.

Hierdie kat se groter lyf is swaar op sy spiere en gewrigte. Sy Majesteit die Grote Fluffels het spesiale sorg en aandag nodig – ook wanneer dit by sy hartgesondheid kom. Britse korthaarkatte kan ernstige hartprobleme opdoen wat met kardiale ultraklank gediagnoseer kan word. Die spesiaal gevormde pil word Ametis 12 genoem – ’n ware skat van 'n pil wat maklik optelbaar is, jou kat sal help om te kou en die tande gesond sal hou.