Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Yorkies se delikate bene ontwikkel vinnig binne ’n baie intense 10-maande groeiperiode. Dis noodsaaklik dat hy voeding kry wat aan sy groei- en energievereistes voldoen, asook ’n dieet wat sy ontwikkelende weerstand optimaal sal bevorder. Koop Royal Canin Yorkshire Terrier Junior vir jou Yorkie jonger as 10 maande. 

Royal Canin Yorkshire Terrier Junior

R 174
wasR 183StoorR 9

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 17 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 17 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

’n Yorkshire Terriër se vinnige ontwikkeling bereik reeds 'n klimaks op die ouderdom van 2 maande. Hierna groei hy tot op 10 maande teen ’n stadiger pas, waartydens hy in die laaste maande stadig begin gewig optel en sy bene verhard. Jou jong hondjie het steeds twee maal soveel energie nodig as ’n volwasse Yorkie. Dis veral belangrik om ’n dieet te kies wat jou Yorkie se immuunstelsel sal versterk, omdat dit nog nie teenliggaampies kan vervaardig nie – dis iets wat met tyd ontwikkel. Royal Canin’s Yorkshire Terrier Puppies is die perfekte keuse vir jou klein Yorkie tot op 10 maande. Die verrykte formule sal sy lang hare laat blink en sal plaak en tandsteen met kalsiumbindende middels verminder.