Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As een van die kleinste hondemaatjies ter wêreld, het jou klein Shishi al jou aandag en toewyding nodig en sy verwag van jou om haar lang hare te pamperlang. Royal Canin bied ’n volledige dieet wat spesiaal vir die volwasse en ouer Shih Tzu, ouer as 10 maande, ontwikkel is.

Royal Canin Shih Tzu Adult

R 621
wasR 653StoorR 32

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 62 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 62 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 12. Sien ons lojaliteitsprogram

Die Shih Tzu is ’n baie klein hondjie en jy sal haar dus meer dikwels binnenshuis vind. Dis daarom ’n goeie ding dat Royal Canin se volledige Shih Tzu-dieet onaangename stoelgangreuke en die volume daarvan verminder. Shishi kort 'n hondepil wat geskik is vir haar piepklein kaak, propvol vitamiene en antioksidante vir golwende, glansende hare, gesonde tande en goeie vertering. Hierdie vriendelike, onafhanklike ras het uitstekende gehoor en kan lekker stewig voorkom, ten spyte van hulle kleinheid. Royal Canin Shih Tzu Adult sal aan al haar behoeftes voldoen.