Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Moenie die rol van goeie voeding gedurende ’n Rottweiler se ontwikkelingsfases onderskat nie. Sy groeiperiode is lank en intens en hy groei tot en met 18 maande. Ondersteun sy gesonde been- en spierontwikkeling met Royal Canin Rottweiler Junior vir klein hondjies jonger as 18 maande. 

Royal Canin Rottweiler Junior

R 910
wasR 958StoorR 48

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 91 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 91 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Dit bevat antioksidante, kondroitien en glukosamien. Wat, wil jy weet, beteken dit alles? In kort beteken dit sterk spierontwikkeling en gesonde beengroei, sowel as beskermde gewrigte. Royal Canin Rottweiler Junior beteken ook gehalte-voeding met die beste proteïene, vitamiene en prebiotika vir goeie weerstand. Die hondepil is maklik verteerbaar en het aangepaste kalsium- en fosforvlakke vir beenontwikkeling. ’n Goeie dieet is die grootste geskenk wat jy vir jou gehoorsame en lojale familiehond kan gee.