Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Is jy op soek na die regte dieet vir jou sekuriteitswag en familievriend? Royal Canin Rottweiler Adult gaan nie net jou Roddy se honger stil en sy smaakkliere kielie nie, dit gaan ook na jou Rottweiler se hart omsien. Hierdie voeding is geskik vir volwasse Rottweilers ouer as 18 maande. 

Royal Canin Rottweiler Adult

R 889
wasR 936StoorR 47

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 88 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 88 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Die taurien en noodsaaklike vetsure in Royal Canin Rottweiler se spesifieke hondepilformule handhaaf goeie hartfunksie. Die L-karnitien maak korte mette van onnodige gewig en bevorder optimale spierontwikkeling. Hierdie atletiese hond het ’n baie sterk kaak en ’n aantreklike swart bo-pels met ’n bruin onderpels – wat hom mooi in die son laat glim. Roddy is vreesloos en baie ingestel op sy omgewing. Kyk na jou vierpotige atleet se spiermassa en gewrigte, dis onontbeerlik vir sy algehele gesondheid. Roddy se voeding kan ook as sy medisyne dien. Royal Canin Rottweiler Adult vir honde ouer as 18 maande, bevat verhoogde proteïenvlakke en gespesialiseerde bestanddele vir optimale liggaamskondisie en sterk bene.