Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Indien jy ooit gewonder of dit 'n goeie idee sal wees om jou klein mopshond aan 'n paar nuwe familiediere bekend te stel, wel, die antwoord is ja. Hulle is saggeaarde en verdraagsame diere. Deur na sy voedingsbehoeftes om te sien, sorg jy ook vir sy gesondheid en geluk. Royal Canin Pug Junior is perfek vir mopshondjies jonger as 10 maande. 

Royal Canin Pug Junior

R 174
wasR 183StoorR 9

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 17 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 17 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Kom ons begin by smaak, asook daardie klein tegniese detail: “hoe gaan ek my kos in my mond kry?”. Moenie laat jou junior mopshond te veel les opsê nie. Help liewer jou kortkaakbrak deur hom Royal Canin se uniek gevormde hondepille te gee. In plaas van ontsteltenis tydens eettyd, bring hierdie hondepille veel minder frustrasie vir jou klein mopshondjie mee en daarom is eettyd soveel meer ontspanne. Nou kan jou sjarmante kortkaak met waardigheid eet en ook sommer weet dat die vesel in sy kos latere maagmoeilikheid sal beperk. Jy hoef nie verder te soek nie, Royal Canin Pug Junior is die perfekte kos vir jou klein mopshondjie jonger as 10 maande.