Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Raponsie, jou poedel, is ’n ware prinses. Nie net is sy deel van ’n groep rasse met hare wat aanhou groei nie, haar pels is eiesoortig in dié sin dat die onderpels uit 20% dik, growwe hare bestaan met 80% fyn wol wat bo-op. Jy sal nou nie Raponsie se vlegsel teen ’n hoë toring kan uitklim nie, maar jy sal haar wel teen enige ouderdomsverwante siektetoestande wil beskerm. Royal Canin Poodle Adult is geskik vir jou volwasse poedelprinses ouer as 10 maande. 

Royal Canin Poodle Adult

R 621
wasR 653StoorR 32

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 62 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 62 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 12. Sien ons lojaliteitsprogram

Poedels is lewenslustige, nuuskierige honde met 'n langer lewensverwagting as meeste ander honderasse. Poedels is ook baie talentvol. Sommige poedels is musikaal, ander is gebore vermaaklikheidskunstenaars. Gee haar die verhoogpersoonlikheid wat sy graag wil hê: ’n skitterrende pels, goeie sig sonder obstruksie, gesonde tande en gesonde gewrigte. Royal Canin se kos vir volwasse poedels is ’n volledig gebalanseerde droë hondekos wat in al die bogenoemde en soveel meer voorsien. Dit sal Raponsie help om nog tot op ’n hoë ouderdom aktief en fiks te bly en dit sal gesonde haargroei regdeur haar lewe aanmoedig. Die antioksidante in die formule sal katarakte in die oë voorkom en ook tandsteen beveg – selfs al is Raponsie se tande so ná aan mekaar. Hierdie is ‘n volledige dieet vir volwasse poedels ouer as 10 maande.