Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Maak 'n motorrit met jou troeteldier makliker met hierdie honde-oploopplank van Daro. Die oploopplank laat jou troeteldier toe om in en uit enige voertuig met gemak te loop. En dit spaar jou hope energie. 

Opvoubare Honde-oploopplank

R 1 050
wasR 1 106StoorR 56

Beskikbare opsies

Eenheid/eenhede
Vervaardig deur: Daro
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 105 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 105 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 21. Sien ons lojaliteitsprogram

Dit is wonderlik vir enige tipe voertuig. Dit help jou troeteldier om moontlike beserings te ontwyk, deurdat hy nie op sement of 'n teerpad hoef uit te spring nie. Die hondeloopplank weeg maar 3.6 kg en is van ligte, dog sterk en duursame, plastiek gemaak wat tot meer as 45 kg kan hanteer.

Dit is perfek vir jong hondjies, beseerde- en ouer honde met gewrigskwale. Dit het ook rubber grepe aan die punte om die plank in plek te hou en gleuwe om jou hond met traksie te help. Dit werk ewe goed in nat en droë weer. Dit vou op na 40 cm en kan maklik in die kattebak of by die agterste sitplek gebêre word.

  • MAKLIKE TOEGANG: die oploopplaat maak die ingaan en uitgaan van jou troeteldier in/uit voertuie makliker en veiliger.
  • DRAAGBAAR: Dis wonderlik vir reis. Met sy opvoubare funksie en 'n handvatsel, is dit maklik om dit oral heen te vat.
  • VOORKOM BESERINGS: Jou troeteldier hoef nie op harde sement en betonoppervlaktes te spring nie en dit voorkom dus potensiële beserings.
  • MAKLIK OM TE INSTALLEER: Lig en maklik om te installeer en te stoor.
  • AFMETINGS: Vou uit tot 1.5 m en is 40 cm wyd.