Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Probeer die karton krapblok om jou katte weg te hou van jou pragtige meubels.

Marltons Cat Scratching Block

R 60
wasR 63StoorR 3

Beskikbare opsies

Eenheid/eenhede
Vervaardig deur: Marltons

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 5 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 5 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Die Cat Scratch Block lei katte se aandag van meubels, matte en gordyne af en gee hulle ‘n behoorlike uitlaatklep vir hulle natuurlike instink om te klou en krap.

Geriffelde karton katkrappers bevorder gesonde krapgewoontes by katte. Dit help om katte se kloue kort en hulle spiere ferm te hou. Die karton kan omgekeer word vir langdurige gebruik.

Ingesluit is ‘n pak catnip vir nog so ‘n bietjie onweerstaanbaarheid.