Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Denta-Deli vervaardig ook chlorofil-belonings vir honde-opleiding. 

Denta-Deli Trainer Snacks Chlorophyll

R 68
wasR 71StoorR 3

Available options

Grootte
Vervaardig deur: McMac
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 6 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 6 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Gee jou hondjie ’n Denta-Deli as beloning tydens opleiding en bevorder so goeie mondhigiëne van ’n vroeë ouderdom af. Hierdie happies is hoogs verteerbaar en baie ryk in vesel, sodat jou klein hondjie genoop word om te kou. Dié chlorofil-happie sal plaak onder beheer hou, tandvleise en kake gesond hou en jou klein hondjie se neutrale asem só hou.