Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

‘n Bietjie sous doen wondere om gesonde etes ekstra lekker te maak.

Montego Sauce for Dogs - Roast Lamb

R 32
wasR 34StoorR 2

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Montego

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 3 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 3 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 6 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Gee jou honde die beste, want jou familie verdien niks minder nie. Dis ‘n eerste vir Suid-Afrika en dit kan oor jou hond se daaglikse droëkos vir die lekkerte gegooi word, of sommer net om hom te bederf. Daar is 4 heerlike geure. Montego sous kan gebruik word om enige ete spesiaal te maak. Bedien tot 30 watertandlekker porsies.