Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die Gesonde, nutuurlike tandheelhundige kouhappie vir honde deur n' heel nuwe handelsmerk met prettige produkte.

Whimzees Hedgehot

R 41
wasR 43StoorR 2

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Whimzees
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 4 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 4 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 8 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Bederf jou dierekind met ‘n prettige en verbeeldingryke Whimzees Krimpvarkie Honde-lekkerny. Hierdie natuurlike honde-lekkernye bevat gesonde en hoë kwaliteit bestandele en beide jy en jou hond sal mal wees daaroor. Die oulike krimpvarkievorm se tekstuur is van so ‘n aard dat dit jou troeteldier sal stimuleer en belangstelling sal kweek soos hy kou. Die unieke knopperige vorm help ook om jou troeteldier se tandvleis te stimuleer en plaak en tandsteen te verwyder. Elke pakkie bestaan uit groen, bruin en oranje Krimpvarkie-lekkernye.

Kouhappies vir honde kan gesond, sowel as prettig wees! Natuurlike honde-lekkernye verskaf ‘n lekker en gesonde peuselhappie wat jy met ‘n geruste hart vir jou gekoesterde dierekind kan gee. Tandheelkundige honde-lekkernye voorsien interessante vorms wat nie net jou hond se verstand stimuleer nie, maar ook sy tande en tandvleis gesond hou terwyl hy kou. Jy hoef dus glad nie te kies tussen ‘n nuttige en ‘n prettige lekkerny nie – jy kan dit nou alles-in-een hê!