Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die gesonde, natuurlike tandheelkundige kouhappie vir honde deur 'n heel nuwe handelsmerk met prettige produkte.

Whimzees Alligator

R 41
wasR 43StoorR 2

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Whimzees
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 4 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 4 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Bederf jou dierekind met ‘n Whimzees Krokodil Honde-lekkerny. Jou hond gaan beslis mal wees oor die prettige, knopperige krokodilvorms. Hierdie heerlike en gesonde tandheelkundige lekkerny doen wondere vir jou troeteldier se tande en tandvleis. Kyk uit vir hierdie natuurlike honde-lekkernye, gemaak uit suikervrye vegetariese en lae vet bestandele. Dis ‘n voltydse werk om na jou hond se tande om te sien. Tand- en tandvleissiektes kan ernstige probleme vir jou hond veroorsaak, veral in sy volwasse lewe. Tandheelkundige lekkernye is ‘n wonderlike manier om na jou troeteldier se tandheelkundige gesondheid te kyk en dien ook gelykertyd as ‘n beloning.

Whimzees Krokodil Honde-lekkernye bestaan uit ‘n spesiale mengsel van ses primêre bestandele, wat ontwerp is om jou hond se tandheelkundige gesondheid te bevorder en te ondersteun. Die prettige krokodilvorm het ‘n unieke knopperige oppervlak vol gleuwe en holtes. Die kontoere, saam met die vegetariesgebaseerde tekstuur, help om plaak en tandsteen te verwyder