Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die gesonde, natuurlike tandheelkundige kouhappie vir honde deur 'n heel nuwe handelsmerk met prettige produkte.

Whimzees Stix

R 30
wasR 32StoorR 2

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Whimzees
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 5 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 5 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Ons Whimzees Stix Honde-lekkerny is ‘n tandheelkundige kouhappie en bevat slegs natuurlike bestanddele. Dit is gesonder, beter kwaliteit én lekkerder as enige ander kouhappie wat jou hond nog ooit geproe het. Hierdie gesonde, suikervrye tandheelkundige happie voorspel pret vanaf die eerste hap. Die aanloklike vorm gee tekstuur vol pret en sal jou ook laat glimlag! Dit bestaan uit ses primêre vegetariese bestanddele, dit is laag in vet en word eko-vriendelik vervaardig. Die vegetariesgebaseerde tekstuur help om tandsteen en plaak te verwyder. Sit ‘n bietjie pret in jou hond se roetine! Laat elke dag ‘n Whimzdag wees!