Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die gesonde, natuurlike, tandheelkundige kouhappie, in ‘n heel nuwe handelsmerk vir prettige produkte.

Whimzees Toothbrush

R 58
wasR 61StoorR 3

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Whimzees
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 6 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 6 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 12 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

WHIMZEES is ‘n natuurlike en doeltreffende produk en bevat geen kunsmatige bestandele, kleursel, geurmiddels, preserveermiddels, GMO’s (Geneties ge-Modifiseerde Organismes), gluten of vleis nie. Hulle is ook hoog in vesel met min kalorieë en suiker. Hulle unieke vorms verseker behoorlike bloedvloei deur die tandvleis en dit voorkom slegte asem en die opbou van tandsteen. WHIMZEES is ‘n volhoubare produk. Ons is net so lief vir ‘n gesonde glimlag, soos vir ‘n gesonde wêreld.