Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Veggie Chewies. Gesonde, Botterpampoen Tandestokkies. Daar is Crunchies vir die wat beskuitjies verkies, Meaties vir ‘n vleistand (Haha) en Chewies vir dié wat sommer net aan ietsie lekker wil knibbel.

Montego Bags O' Wags Chewies Dental Sticks

R 15
wasR 16StoorR 1

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Montego

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 1 lojaliteitspunt . Jou mandjie se totaal is 1 lojaliteitspunt wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 0. Sien ons lojaliteitsprogram

Dit word van regte, egte vleis gemaak vir bio-beskikbaarheid en die maksimum opname van voedingstowwe. Bags O’ Wags is ‘n gesonde beloning vir goeie gedrag, aansporing tot oefening, of sommer net ‘n peuselhappie tussen etes. Hulle is almal verskillend, maar een ding is seker, hulle is almal Smullekker!

Path: > > >