Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Beefy Chewies, Moreish Beef stafies. ‘n Onweerstaanbare en voedsame lekkerny wat die stert afwagtend laat waai – die perfekte aanvulling tot enige Montego dieet.

Montego Bags O' Wags Chewies Chicken Sticks

R 15
wasR 16StoorR 1

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Montego

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 1 lojaliteitspunt versamel. Jou mandjie se totaal is 1 lojaliteitspunt versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 0. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 3 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Chewies is vir honde wat aan ietsie wil smul. Dit word van regte, egte vleis gemaak vir bio-beskikbaarheid en die maksimum opname van voedingstowwe. Bags O’ Wags is ‘n gesonde beloning vir goeie gedrag, aansporing tot oefening, of sommer net ‘n peuselhappie tussen etes.  Hulle is almal verskillend, maar een ding is seker, hulle is almal Smullekker!