Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die Bags O' Wags reeks het ‘n lekkerny vir selfs die kieskeurigste hond. Daar is Crunchies vir die wat beskuitjies verkies, Meaties vir ‘n vleistand en Chewies vir dié wat sommer net aan ietsie lekker wil knibbel.

Montego Bags O' Wags Crunchies Original

R 63
wasR 66StoorR 3

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Montego
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 6 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 6 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Dit word van regte, egte vleis gemaak vir bio-beskikbaarheid en die maksimum opname van voedingstowwe. Bags O’ Wags is ‘n gesonde beloning vir goeie gedrag, aansporing tot oefening, of sommer net ‘n peuselhappie tussen etes.  Hulle is almal verskillend, maar een ding is seker, hulle is almal Smullekker!

Classic Crunchies bevat 16 % proteïne, afkomstig van regte vleis wat fisiese welstand bevorder en algehele prestasie verbeter. Die beskuitjies word perfek gebak tot ‘n kraakvars, bros tekstuur met ‘n heerlike geur. Kalsium en ‘n skoonmaakmiddel vir tande word bygesit om tande te versterk en die opbou van plaak en tandsteen te voorkom.