Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die skerp reuk van Super Catnip is vir meeste katte onweerstaanbaar. Dit is skadeloos en nie-giftig.

Kunduchi Catnip

R 25
wasR 27StoorR 2

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kunduchi Pet Products
This product is part of a combo deal. To view this combo, click here.
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 2 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 2 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 0. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 5 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Catnip, ook bekend as “catswort” of “catmint”, is vir meeste katte onweerstaanbaar. Strooi ‘n bietjie daarvan op hul beddegoed of skuurpaal. Catnip kan ook gebruik word om siek of angstige katte te kalmeer, wat na ‘n operasie aansterk of aan ‘n nuwe huis moet gewoond raak.