Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

ProBono se Puppy Milk-beskuitjies is eksie-perfeksie vir jou klein hondjie wat tande kry.

Probono Puppy Milk Biscuits

R 42
wasR 45StoorR 3

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Probono
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 4 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 4 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Klein hondjies van alle rasse kan ’n bros ProBono-melkbeskuitjie geniet. Hierdie beskuitjie is spesifiek met ’n growwer tekstuur ontwikkel wat help om jeukende tandvleise te kalmeer wanneer klein hondjies tande begin kry. Dit verwyder ook enige plaak en tandsteen van hulle tandjies af en so pas jou hondjie van kleins af reeds uitstekende mondhigiëne toe.