Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Pamperlang jou hond met iets plaaslik en spesiaal. ProBono se versierde hondekoekies word hier in Suid-Afrika gemaak en versier met ’n lagie wat soos sjokolade proe, maar sonder enige skadelike nagevolge.  

Probono Iced Dog Biscuits

R 37
wasR 39StoorR 2

Available options

Eenheid/eenhede
Vervaardig deur: Probono
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 3 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 3 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 7 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Elke ProBono- versierde koekie word plaaslik in Suid-Afrika vervaardig en versier met ’n versiersel wat deur dieetkundiges ontwikkel is om soos sjokolade te proe, maar sonder dat jou hond enige skadelike nagevolge sal ly. Ons almal weet die bestanddele in sjokolade is skadelik vir jou hond, maar hierdie formule bevat geen theobromien nie. Dis ’n heerlike happie en goed vir jou hond.