Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Nog ’n ProBono-variant is die ribbetjie-gegeurde hondekoekie vir kleinrashonde. Dit kan as ’n daaglikse kosaanvulling vir jou honde gegee word – dis heerlik om aan te kou en baie gesond. 

Probono Dog Biscuits for Small Dogs Spare Rib Flavour

R 52
wasR 54StoorR 2

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Probono
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 5 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 5 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

ProBono-hondebeskuitjies bederf jou hond met drie verskillende geure: oorspronklik, geroosterde beesvleis en nou ook ribbetjie. Hierdie gesonde bederfhappie word handgemaak en is perfek vir ’n daaglikse beloning of verrassing. Wys jou klein hondjie hoe lief jy hom het met ProBono.