Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hou Java geïnteresseerd in haar hondebederfhappies, deur die geur elke nou en dan af te wissel. ProBono maak geroosterde vleis-beskuitjies vir kleinrashonde en dis ’n heerlike alternatief tot die oorspronklike ProBono-geur.

Probono Dog Biscuits for Small Dogs Roast Beef Flavour

R 52
wasR 54StoorR 2

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Probono
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 5 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 5 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Die krakerige geroosterde vleis-beskuitjies vir kleinrashonde word met die hand gemaak en bevat gesonde bestanddele, sodat jy klein Java sommer elke dag kan pamperlang. Koop die beskuitjies in ’n 1kg-verpakking hier aanlyn by Pet Hero vir goedkoper. 

Path: > > >