Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Koekies – die naam sê dit alles – is mal oor koekies. Moenie haar die ou plesiertjie van ’n daaglikse ProBono-koekie ontneem nie. 

Probono Dog Biscuits for Small Dogs Original Flavour

R 52
wasR 54StoorR 2

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Probono
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 5 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 5 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 10 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Dis gesond en lekker. Koekies sal mal wees daaroor en dit sal haar tande skoon hou. Pet Hero beveel ProBono se hondebeskuitjies vir kleinrashonde aan. Dit word handgemaak en oondgebak tot ’n sekere brosheid sodat dit plaak op haar tande afskuur wanneer Koekies daaraan kou.