Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Nie lus vir braaiboud vandag nie? Wat dan van ribbetjie? En hoekom dan nie? ProBono-beskuitjies kom in vele geure om van te kies en jou klein karnivoor sal dit sommer baie waardeer om elke dag van die week ’n ander vleissmaak te geniet. 

Probono Dog Biscuits for Large Dogs Spare Rib Flavour

R 52
wasR 54StoorR 2

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Probono
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 5 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 5 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

ProBono-hondebeskuitjies vir groot honde is gesonde daaglikse happies wat met die hand gemaak is vir ’n spesifieke krakerige tekstuur om jou hond se tande skoon te hou en sy tandvleise gesond. Probeer die ribbetjie-geur, jou hond sal die afwisseling geniet. ProBono se bros beskuitjies bevat geen preserveermiddels, kunsmatige geur- of kleurstowwe nie. 

Path: > > >