Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Selfs groot honde soos Bosveld, gee glad nie om om nou en dan bederf te word nie. Gee gerus vir hom elke dag 'n oorspronklike ProBono-hondekoekie. 

Probono Dog Biscuits for Large Dogs Original Flavour

R 52
wasR 54StoorR 2

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Probono
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 5 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 5 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

ProBono-beskuitjies is heerlik bros en krakerig. Dit word met die hand gemaak, wat dit heel spesiaal maak. Die oorspronklike geur vir groot honde kom in ’n 1 kg-boks en bevat geen kunsmatige kleure, geure of preserveermiddels nie. 

Path: > > >