Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Pet Hero stel jou bekend aan ’n daaglikse hondebederfie met lae kalorieë, maar steeds smullekker. Deel ’n bietjie liefde en gee jou hond hierdie handgemaakte beskuitjie. 

ProBono Dog Biscuits Supreme

R 42
wasR 45StoorR 3

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Probono
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 4 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 4 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Die Supreme-weergawe van ProBono se handgemaakte hondebeskuitjies word met dieselfde liefde en sorg gemaak as wat jy vir jou hond voel. Supreme-beskuitjies bevat kalkoen, hoender en eend – ’n smaaklike kombinasie, maar nie te vetterig nie en daarom perfek vir ’n daaglikse bederfie. Hierdie heerlike koekies word tot 'n spesifieke hardheid gebak wat jou hond sal aanmoedig om te kou. Die kou-aksie help om sy tande skoon te maak en plaak te beveg.