Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Voer jou kat 2 maal per dag wanneer jy nie by die huis is nie, met hierdie tweemaaltyd-voedingstelsel. 

Petsafe 2-Meal Pet Feeder

R 623
wasR 656StoorR 33

Beskikbare opsies

Eenheid/eenhede
Vervaardig deur: PetSafe

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 62 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 62 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 12. Sien ons lojaliteitsprogram

Die tweemaaltyd-voedingstelsel het ’n tydskakelaar wat 48 uur vooruit gestel kan word sodat jou kat se kos op die regte tyd gegee kan word. Beide afdelings van hierdie voedingstelsel kan ’n porsie van 355ml kos inhou – jou kat sal daarom nie teleurgestel word nie. Hy sal die regte hoeveelheid kos op die regte tyd kry, selfs wanneer jy vir die naweek weg is. Hierdie oulike voedingstelsel is ook beskikbaar in ’n vyfmaaltyd-weergawe.

Path: > >