Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Kom nou, jou hond het vir ’n slag ’n ware gourmet-beloning nodig! Wat van wilde vark uit Kanada? Hierdie wilde varke lewe op die bosvloer en eet dít wat Alberta se aarde vir hulle voorsien.  Die vleis bevat geen antibiotika nie en word gevriesdroog sonder preserveermiddels. 

Orijen Freeze Dried Dog Treat - Wild Boar

R 129
wasR 135StoorR 6

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Orijen

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 22 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 22 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram

Die hondehappie van wilde vark is een van Orijen se enkelbronhappies wat jou hond die beste voeding bied wat biologies gepas is vir hom. Honde is karnivore en vir hulle is vleis ’n smaaksensasie. Hierdie happies bestaan uit heelroofvleis, wat beteken daar is vleis, lewer, kraakbeen, murg en afval in – en daarom is geen ekstra nutriënte of toegevoegde aanvullings nodig nie. Die enkelbronhappie bevat alles wat jou hond nodig het.