Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die eend in hierdie Orijen-resep is vryloop-eend wat op natuurlike grane in Ontario, Kanada, grootword. Jou hond sal sommer spontane toertjies begin uithaal vir nog ’n happie. 

Orijen Freeze Dried Dog Treat - Brome Lake Duck

R 144
wasR 151StoorR 7

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Orijen

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 22 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 22 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 29 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Daar is net twee bestanddele in die Brome Lake Duck-hondebederfie: eendlewer en beenlose eendvleis, niks anders nie. Hierdie eende word vry groot en leef op natuurlike grane wat hulle op plase in Newmarket, Kanada, gevoer word. Die happie is beslis ’n bederf en jou hond sal gaande raak vir nog.