Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die oorspronklike Orijen-hondehappie word van skrophoenders en plaaslike Kanadese vis gemaak. Geen hond kan dit weerstaan nie – dis eenvoudig te sappig en geurig. 

Orijen Freeze Dried Dog Treat - Original

R 115
wasR 121StoorR 6

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Orijen
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 21 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 21 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram

Bederf jou hondemaat met Orijen se oorspronklike hondehappie wat propvol biologies gepaste hoender, kalkoen en vis is. Dis nie net regtig lekker nie, dis ook goed vir jou hond en sal so reg in sy karnivoriese smaak en binne sy liggaamsbehoeftes val. Orijen gebruik ’n vriesdroogmetode om 100% smaak en voedingsrykheid te verseker.