Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Iams Proactive Health Kitten & Junior Cat is ryk aan voedingswaarde en energie en is die perfekte dieet vir klein katjies tot en met 12 maande oud of mammakatte in wording. Nuwe ma-katte wat hulle kleintjies voed, sal ook by hierdie katkos baatvind.

Iams Proactive Health Kitten & Junior Cat - Roast Chicken

R 223
wasR 235StoorR 12

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Iams
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 71 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 71 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 14. Sien ons lojaliteitsprogram

Dragtige katte, katte wat klein katjies voed en die jong katjies het almal behoefte aan ’n hoë energiedieet - hulle kan dan sonder komplikasie dragtig wees; kan die voedsame melk verskaf wat hulle pasgeborenes nodig het; en die jong katjies, wat onafhanklik begin eet, kan ontwikkel soos die natuur bedoel het. Iams Kitten & Junior het ’n hoë persentasie hoenderproteïen – ideaal vir ’n kat wat baie energie nodig het. Die geur van geroosterde hoender is ’n ou gunsteling en bied volkome gebalanseerde voedsel.