Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jou kat verdien net die beste en Hill’s se natuurlik hoender en bruinrys tel beslis onder die beste. Dit word spesiaal geformuleer om die voedingsbehoeftes van klein katjies onder ‘n jaar aan te spreek.

Hill's Ideal Balance Feline Kitten Natural Chicken & Brown Rice Recipe

R 358
wasR 377StoorR 19

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Ideal Balance
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 35 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 35 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 7. Sien ons lojaliteitsprogram

Hill’sTM Ideal BalanceTM Kitten is propvol goedheid wat jou klein katjie onder ’n jaar, enige tyd sal wil opraap. Dit word van vars hoender gemaak en dit waarborg om jou klein katjie se weerstand ’n hupstoot te gee. Die spesiaal geformuleerde droë kos bevorder ook goeie vel en ’n blink pels. Dit verteer nie net maklik nie, maar jou klein katjie sal ook nie die smaak kan weerstaan nie.