Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Klein katjies is baie aktief. Hulle is nuuskierig en hou daarvan om hulle wêreld te verken. Gee Noenoe ’n kos wat haar ontwikkeling en natuurlik aktiewe leefstyl sal aanvul. Montego Classic Kitten is perfek vir klein Noenoe en word ook vir wanneer sy dragtig is of soog.

Montego Classic Kitten

R 155
wasR 163StoorR 8

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Montego

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 15 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 15 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Montego Classic Kitten is hoogs verteerbare katkos met kalsium en minerale om beengroei by te staan. Die taurien in die mengsel is vir goeie sig en ’n gesonde hart. Die regte kombinasie van proteïene en vette help jou klein Noenoe om gesonde organe te ontwikkel en ’n lieflike vel en pels te hê, as gevolg van die toegevoegde omegas.