Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Alle katte – klein en groot, oud en jonk – kan Acana se Pacifica geniet, met ’n verskeidenheid van wildgevangde vis en sonryp vrugte en groente. 

Acana Regionals Pacifica Biologically Appropriate Cat Food

R 862
wasR 907StoorR 45

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Acana
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 86 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 86 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 17. Sien ons lojaliteitsprogram

Katte, nes honde, is biologies aangepas om meestal vleis te eet sodat hulle sterk en gesond kan wees. ’n Klein hoeveelheid vrugte, groente en grasse kan hulle dieet aanvul met die nodige voedingswaarde om ’n gebalanseerde dieet te hê. Acana Pacifica bevat verskillende visproteïen – als wild gevang aan die kus van Noord-Vancouver-eiland en sluit stokvis en haring in. Geen aartappels of grane word in die resep gebruik nie, want dit kan veroorsaak dat jou kat onnodig gewig aansit. Acana verkies ’n resep met vars heel groente en vrugte om jou klein of groot kat al die voedingswaarde te gee wat hy nodig het. 

Path: > > > >